Replika: ’n Kunsmatige Intelligensie- (KI-) metgesel in ’n gebroke wêreld
“Op die gebied van die sielkunde bied gespreksagente wat deur middel van KI werk ’n nuwe en bruikbare hulpmiddel. KI-gespreksagente word gebruik vir selfdoodvoorkoming en kognitiewe gedragsintervensie, en hulle kan sielkundige hulp meer toeganklik maak vir mense wat huiwerig is om met ’n psigiater of sielkundige te praat of wat nie andersins toegang tot professionele hulp het nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed