Repliek: KI-verklikkers en gehallusineerde bronne: Hoe beveg ons die onetiese gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) in akademiese publikasies?

“As deel van die gesprek rondom die onetiese gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) skryf Johann Rossouw onlangs op Netwerk24 dat daar ’n register saamgestel moet word van skrywers wat KI op ’n onetiese wyse gebruik ‘sodat sodanige bedrieërs nie toegelaat word om die Afrikaanse openbare gesprek en letterkunde vir niks anders nie as openbare aansien en erkenning te probeer misbruik’ nie. … Ek skryf die huidige artikel aanvullend tot Rossouw se stuk en met die vraag oor hoe om so iets te realiseer.”