Regter Norman Davis se dapper uitspraak
“Behalwe dat ’n regulasie vanweë irrasionaliteit ongrondwetlik mag wees, kan dit ook om ’n ander en trouens nog meer gewigtige rede ongrondwetlik wees. Dit is wanneer regulasies op enige van die regte kragtens die handves van regte inbreuk maak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed