Regsalmanak: Oor eutanasie ("genadedood")

“Volgens die Suid-Afrikaanse gemenereg is aktiewe genadedood, asook die verlening van bystand aan iemand wat selfdoding wil toepas, steeds onregmatig. Dit kan, na gelang van omstandighede, óf die misdryf moord óf die misdryf strafbare manslag daarstel.”