Reading for comprehension deur Michael le Cordeur: ’n onderhoud
“Die behoefte vir ’n boek soos hierdie een bestaan dus in die eerste plek in die ouerhuis, omdat ek in hoofstuk een reeds vir ouers leiding gee waarvoor hulle moet uitkyk om te weet of hul kind ’n leesprobleem het al dan nie. Dan is dit ’n noodsaaklike instrument vir die onderwyser in die klaskamer. Ons almal wil hê ons kinders moet beter lees, maar niemand weet wat om te doen nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed