Radio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Fatima Allie

Die LitNet-insetsel is deel van Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Tasneem Daniels gesels met haar oor onder meer Junie (Jeugmaand) se program.