Propvol aksie: Sierra Six deur Mark Greaney, lesersindruk
“Die boek is propvol aksie, gewere, bomme en tegniese besonderhede waaraan ons in Clancy-verhale gewoond geraak het. En om die spanning lekker uit te rek, spring die hoofstukke heeltyd tussen die hede en verlede rond.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed