Privaatsektorbelegging in waterbestuur en -infrastruktuur: enkele oorwegings

“Suid-Afrika benodig sowat R256 miljard per jaar tot 2050 om watersekerheid te verseker, met ’n jaarlikse tekort van ongeveer R91 miljard.”