Prisma of reënboog? Suid-Afrika deur ’n Graviaanse lens
“Zuma en Ramaphosa is heeltemal verskillend bedraad en die kontras tussen die twee is in werklikheid die kontras tussen die rooi en die groen waardememe. Ongelukkig is die konsekwensies wanneer die Grondwet geminag word (blou) nie duidelik uitgespel nie en vir die massa mense wat hoofsaaklik in pers en rooi funksioneer, is ons groen Grondwet te wollerig.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed