Poue, bloubessies en bittersjokolade

“Dit was nie altyd maklik nie, ja, maar wanneer daardie poue die bloubessies uit jou hand pik en jou lank en takserend met ’n oeroue wysheid aankyk, vergeet jy van al die rondhollery en hoe duur daardie bessies is.”