Portugese kruisvaarders langs die kus van Afrika

“[Aandag word] gegee aan die aanloop tot die ontdekkingsvaarte, en watter gebeurtenisse en beskouings ten grondslag gelĂȘ en aanleiding gegee het tot die opbloei van die 15de-eeuse Portugese seevaartbedryf.”