Poësie as emosionele brug: ’n ontleding van gedigte vir graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

“Die artikel bied praktiese riglyne vir onderwysers en dosente om hierdie gedigte doeltreffend in die klaskamer te gebruik om leerders se emosionele intelligensie en taalvaardighede gelyktydig te ontwikkel.”