Persverklaring: Wenners van die 2023-UJ-debuutprys en die 2023-UJ-prys

Die wenners van die 2023-UJ-debuutprys en die 2023-UJ-prys is bekendgemaak. Altesaam 62 boeke in enige genre wat in 2022 in Afrikaans verskyn het, het meegeding om diƩ twee pryse. 13 van die inskrywings was debute.