Persverklaring – WAT: Rudie van Rensburg as nuwe beskermpersoon aangewys
Die skrywer Rudie van Rensburg is op 16 Oktober, Internasionale Woordeboekdag, aangekondig as die nuwe beskermpersoon van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-projek. Hy ondersteun reeds vir jare dié fondsinsameling en die WAT deur telkens ’n woord uit elk van sy nuwe boeke se titels te borg.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed