Persverklaring: Unveiled / [ont]BLOOT open 3 Mei by die Art.b Galery in Belville, Kaapstad
Die uitstalling Unveiled / [ont]BLOOT vier die skoonheid en diversiteit van naakte figuurkuns met ’n ryk verskeidenheid kunsvorme, insluitend sketse, skilderye, fotografie, beeldhouwerk, drukke ens. Die openingsaand belowe om ’n absolute fees vir die sintuie te wees, kompleet met musiekopvoering, figuurstudiemodelle, en interaktiewe kunsstasies, wat ’n ervaring skep waarby bywoners direk betrokke kan raak by die skeppingsproses.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed