Persverklaring: Suidoosterfees word mondig

Die Suidoosterfees word vanjaar mondig. Verskeie verrassings en hoogtepunte wag op feesgangers wanneer diƩ gewilde Moederstad-fees van 26 April tot 1 Mei 2024 by die Artscape-teaterkompleks aangebied word. Kaartjies kan vanaf 5 Februarie by Webtickets bespreek word.