Persverklaring: StudentePlein eis werklike optrede deur US en funksionarisse oor afdwing van Engels
StudentePlein eis dat die universiteit die voorvalle van die afdwinging van Engels onafhanklik laat ondersoek, dat ’n oudit van taaldiskriminasie-praktyke oor die hele kampus met oorsig van stapel gestuur word, en dat regstelling en verskoning vir elke voorval aangebied word.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed