Persverklaring: RSG tel die dae af na Afrikaans amptelik 100 met Sending van ver
Alhoewel Sending van ver as sodanig nie as ’n verwerking van Langenhoven se verhaal beskou kan word nie, word daar tóg in sekere aspekte in hierdie kort vervolgverhaal gedeeltelik en baie vry geploeg met Langenhoven se kalwers.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed