Persverklaring: RSG Radioteater se Bloed van my deur JJ Roberts op Donderdagaand 30 April om 20:00
Simeon worstel met ’n skuldgevoel omdat hy ná ’n partytjie gearresteer is en sy ouers hom by die polisiestasie moes gaan haal, maar onderweg daarheen het hulle verongeluk. Dit lei tot allerlei probleme tussen die twee broers, totdat hulle openlik oor hulle ouers se dood praat en hulle verhouding herstel word.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed