Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds maak vertalings van Ronelda S Kamfer en Olivia M Coetzee moontlik

PEN Afrikaans maak met trots bekend dat twee vertalings na afloop van die jongste ronde aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word.