Persverklaring: Paarliet wen 11de Woordfees-kortverhaalkompetisie

“Nagwaak” verweef gevoelvol hoe ’n gesin probeer sin maak van die dood van ’n seun in bendegeweld. Dit is geskryf in die taal van sy Paarl met geen pretensie of mooi woordjies nie.