Persverklaring: Méér wenners, méér prysgeld – RSG en ATKV kondig 30ste radiodramaskryfkompetisie aan
Die wendrama ontvang R50 000, die tweede prys is R25 000 met die derde plek wat R15 000 sal ontvang. Daar is ook R15 000 vir ’n jong skrywer (jonger as dertig jaar) om te wen. En, om die kroon te span, sal drie deelnemers ’n merieteprys ter waarde van R10 000 elk ontvang.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed