Persverklaring: KKNK-produksies ryg talle Fiësta-nominasies in

Teater- en musiekproduksies wat in 2022 op Oudtshoorn te sien was, sorg vanjaar vir meer as die helfte van die nominasies vir kykNET Fiësta-toekennings.