Persverklaring: KKNK 2021 – ’n fees van vermaak #ORALOOR

Die COVID-19-pandemie het Suid-Afrika dalk nog beet, maar die KKNK vier onverpoosd fees in 2021, met ’n ryk spyskaart van vermaak en projekte #oraloor!