Persverklaring: Illustrasiekursus by die Breytenbach Galery op Wellington begin 21 Junie 2025
Gemotiveer deur die feit dat daar ruimte is vir heelwat meer illustreerders, veral in SA, wat die boek, storie en boekmaakproses ken, word die tweede omvattende en onafhanklike illustrasiekursus hierdie jaar in Suid-Afrika aangebied. Die kursus begin Saterdag 21 Junie 2025, duur 18 maande en bied aan kunstenaars die unieke geleentheid om aan die hand van gespesialiseerde hulp hul illustrasiedrome te bewaarheid.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed