Persverklaring: Hierdie vyf word vanjaar deur die KKNK vereer

By vanjaar se KKNK word erkenning gegee aan Jana Cilliers, Deon Meyer, Eldon van der Merwe, Poem Mooney en die feeskunstenaar Colbert Mashile.