Die organiseerders van die Diana Ferrus-prys is trots om die finaliste van die 2024-kompetisie bekend te maak. Hierdie poësiekompetisie is ’n geleentheid om die veelsydigheid van Afrikaans, asook die stories en ervarings van gewone mense, op ’n kragtige manier te vier. In die gees van inspirasie, geskiedenis en taal, bring ons vanjaar die besonderse bundel Ons kom van hier aan die wêreld – ’n huldeblyk aan gemeenskappe, herinneringe en hoop.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed