Persverklaring: Die wenners van die Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023

Die oorhandiging van die Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023 vind op 26 Mei in die Desmond Tutu-sentrum, Kaapstad, plaas.