Persverklaring: David Kramer skryf en neem ’n spesiale liedjie op vir die donkies by Eseltjiesrus
“Ek het nog altyd ’n sagte plekkie vir donkies gehad,” sê David Kramer. “As kind het ek hulle gereeld donkiekarre sien trek, daar is op hulle geskree en hulle is geslaan. Hulle het altyd so moeg en verwaarloos gelyk. Dit was vir my onregverdig dat hulle so mishandel is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed