Persverklaring: Aankondiging van wenners
PEN Afrikaans het op 8 Junie 2024 ’n kortverhaal- sowel as ’n gedigskryfkompetisie in samewerking met die aanlyn platforms LitNet en Versindaba aangekondig. Hierdie kompetisie met die breë tema “Kyk hoe ver het ons gekom” is geloods as deel van die viering van Afrikaans Amptelik 100 en kon ’n werklikheid word danksy ’n ruim borgskap van Kruger Internasionaal.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed