Pendoring-toekenningsgeleentheid 2013

Nie so gelukkig gewees om vanjaar die Pendoring-toekenningsgeleentheid te kon bywoon nie? Geen probleem. LitNet bied jou die geleentheid om die Pendorings te kan beleef. Saam met die foto’s van Izak de Vries kan jy ook luister na klankinsette van die kunstenaars en die bekroonde advertensies sien en hoor.