PEN Afrikaans Vertaalfonds: ’n onderhoud met Marga Stoffer

“Dit is belangrik vir ons letterkunde om as ’t ware deel te raak van die ‘literêre gesprek’ in die wêreldletterkunde, en dit is ook belangrik in die konteks van die statuur van ons taal en kultuur en letterkunde.”