Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895

“Die basis vir die vervreemding tussen die Uitlanders en die regering is vóór 1895 reeds gelê en daarin het Paul Kruger ’n deurslaggewende rol gespeel.”