Pater Meus deur Mario Relandini, uit Italiaans vertaal deur Rina Cascione: ’n resensie

“Benewens die literêre en vertaalkundige verryking van hierdie publikasie het dit ook historiese en sosiologiese waarde vir Suid-Afrikaners van Italiaanse oorsprong en vir Afrikaanse lesers wat meer te wete wil kom van nog ’n minderheid in die fassinerende Suid-Afrikaanse kaleidoskoop van kulture, die Italiaanse gemeenskap.”