Pasverskyn: Van man tot man deur Olive Schreiner
Olive Schreiner se aangrypende roman From man to man het sy aanvang in 1873 gehad, maar is nooit voltooi nie. In 1926 word dit postuum deur haar eggenoot uitgegee. Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs die roman versorg en verwerk, en ’n gepaste slothoofstuk bygeskryf.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed