Pasverskyn: Speurder Sammi: Die blou steen deur Crystal-Donna Roberts

Sammi is 13 en bly saam met haar tannie Valerie, ’n kunstenaar. Hulle gaan kuier vir die vakansie by Oumie en Dedda in die Noord-Kaap.