Pasverskyn: Lees en kyk met begrip: Graad 7 AFR HT deur Aletha de Klerk
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in graad 7 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed