Pasverskyn: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck

“Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan ’n mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans?”