Pasverskyn: Die Anglo-Boereoorlog in kleur, volume II deur Tinus le Roux
Volume 2 dek die guerrillaoorlogvoering vanaf 1900 tot 1902 en beeld onder andere die tragedie van die verskroeideaardebeleid uit, asook die daaglikse roetine van Boeregevangenes in die konsentrasiekampe, plaaslik en oorsee. Die vredesproses nĂ¡ vredesluiting en interessanthede oor die nasleep van die oorlog word ook uitgelig.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed