Pastorie of nie? Die invloed van gemeentebehuising op die aftredevooruitsigte van die NGK-predikant

“Alhoewel die roeping na die bediening nie noodwendig finansieel ingestel is nie, is finansiĆ«le insig, bewusmaking en moontlike opleiding dringend nodig om te verseker dat predikante genoeg manna vir die sewende dag het.”