Pareltjes uit Amsterdam: Paul Kruger in die Rijksmuseum

In hierdieĀ pareltje wandel Johan Allers weer deur die Rijksmuseum se argiewe. Hy ondersoek veral materiaal wat fokus op Paul Kruger en die Suid-Afrikaanse Oorlog, ook bekend as die Anglo-Boereoorlog.