S v Pistorius: Ope geregtigheidspleging, mediadekking van hofverrigtinge en die olifant in die kamer

“Wat die kyker sien, is nie noodwendig dieselfde wat hy of sy sou waarneem in die hofsaal nie, aangesien die uiteindelike produksie wat uitgesaai word deur die voorkeure, vooroordele en ideologiese of politieke oortuiging van die regisseur beïnvloed kan word.”