#opdielug met Crystal-Donna Roberts

Die aktrise Crystal-Donna Roberts, bekend vir onder andere die film Krotoa en die telenovela Arendsvlei, is een van vier skrywers wat gekies is vir die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers se mentorskapprogram vir opkomende skrywers in 2021. Robyn van de Rhede gesels met haar.