Op dees aarde: Vreemde skedels is kultuur net soos Botox®
“Skedels van mense wat eeue of selfs duisende jare gelede gemodifiseer is, is al sedert die 1800’s bekend. Dit het in sekere kringe samesweringsteorieë laat ontstaan dat hierdie nie mense was nie, of dan ’n tipe patologie sou wees, maar die afgelope paar jaar het wetenskaplikes bewys dat dié doelbewuste en dramatiese verandering aan die liggaam ’n uitdrukking van kultuur was.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed