Oorwegings vir die dekolonisering van die verwante musieksoorte van Westerse en Suid-Afrikaanse kunsmusiek

“Die ideologie van dekolonisering sal vorentoe nog strawwer druk op die ewewig van ons universiteite, skole en breĆ«r samelewing uitoefen as wat die ‘nuwe’ Suid-Afrika se ideale van versoening en transformasie nog ooit gedoen het.”