Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over
Hierdie artikel sal sekere oënskynlik vreemde vertaalkeuses in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over (2009) deskriptief ontleed. Reeds met die eerste oogopslag is dit duidelik dat Breytenbach nie met vertaling in die konvensionele sin van die …
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed