Oor Bob Dylan en sy Nobelprys vir letterkunde

“Die geringskatting van Dylan lyk vir my egter meer na ’n vorm van snobisme as oorwoë literêre kritiek.”