“Ek het sy denke, sy geloof en sy menswees oor die jare sien ontwikkel. Hy het dit verfyn tot die konsep van ’n ‘deernisvolle Islam’ (a compassion-centred Islam) wat, vir dié wat die openheid kon hê om te luister, die grense van seksualiteit, genderidentiteit en -uitdrukking begin oorskry het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed