Ontoerekenbaar

“Hy ken egter die feite wat in die wit spasies tussen die lyne van die handgeskrewe verklarings van Mouton lĂȘ. Hy kan die kolletjies verbind waartoe die ondersoekbeampte nie toegang gehad het nie.”