Ontdekkingsreis van geure in dié bleeksiel-lensieskottel
“Ek het intussen die lensies in my kombuis tot sterstatus verhef met my verruklike lensiebobotie en geurige lensieburgers, heerlike lensiesop met varkskenkel en ’n heel gesofistikeerde lensieslaai. Maar hierdie dis, waarmee ek destyds die platsak kanniekokers verlei het, bly nog my gunsteling …”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed